AppYonder

Virseker

Auto & General

No ratings yetFinanceAges 4+

Get it free on the App StoreOpens Apple's App Store

Screenshots

About this app

Virseker se toep is hier sodat jy met gemak jou polis kan bestuur en al jou polisinformasie met die druk van 'n knoppie in een plek kan kry! Ons bystand nommers is reeds op die toep gelaai sodat jy vining en maklik met die druk van 'n knoppie by ons kan uitkom wanneer daar ‘n noodgeval is. Jy sal ook maklik met die toep jou kar inspeksie kan voltooi. Jou informasie is veilig by ons, vir ekstra veiligheid het ons biometriese tegnologie geintegreer sodat jy met jou gesig en vingerafdruk kan in-teken. Bly op die uitkyk uit vir opgraderings op funksionaliteit om jou ervaring nog beter te maak.

What's new

Version 1.3.55 · Oct 27, 2025

- Opsie om voertuiginligting te wysig. - Ontvang enige opdaterings of kennisgewings rakende jou versekering op die app. - Ontvang dinamiese boodskappe rondom jou versekeraar en app. - Verbetering op hantering, herinneringe en aanpassings. - Maklike toegang na polis- en produkinligting - Verbetering op soek funksionaliteit en navigasie in die app. - Maak self aanpassings op jou polis en voeg maklik ekstra dekking by deur self op die app te kwoteer. - Verbeterings en foutoplossings

You might also like